Blog

Home / Archive by category "Blog"
NUUSBRIEF – 2DE KWARTAAL 2019

NUUSBRIEF – 2DE KWARTAAL 2019

Met die eerste oogopslag gaan meeste van Capicraft se kwartaalstate ‘n baie rustige en vervelige prentjie vertolk. Dit was egter alles behalwe vervelig. Tydens die kwartaal het verskeie politieke en geopolitieke gebeure uitgespeel wat markte op hul tone gehou het. Die vernaamste is die handelsoorlog tussen die wêreld se twee grootste ekonomieë wat skynbaar uit…

Read More >>
NUUSBRIEF – 1STE KWARTAAL 2019

NUUSBRIEF – 1STE KWARTAAL 2019

Bietjie meer as drie maande gelede het beleggers in ‘n afgrond afgekyk. Daar was voortslepende ekonomiese en politieke probleme waarvoor daar skynbaar geen antwoorde was nie.   Die Chinese ekonomie het tydens 2018 verlangsaam tot by die swakste groeisyfer in meer as drie dekades. ‘n Handelsoorlog tussen die VSA en China het gedreig om te…

Read More >>
NUUSBRIEF  – 4DE KWARTAAL 2018

NUUSBRIEF – 4DE KWARTAAL 2018

Ten spyte van ontluikende markte wat reeds onder druk was en die plaaslike ekonomie wat in ‘n resessie was, het die portefeuljes onder Capicraft se bestuur teen einde Augustus op nuwe hoogtepunte gestaan. Ons buitelandse blootstelling het ‘n positiewe bydrae gemaak tot ons plaaslike aandele wat al vir meer as 4 jaar sywaarts beweeg het…

Read More >>
NUUSBRIEF – 3DE KWARTAAL 2018

NUUSBRIEF – 3DE KWARTAAL 2018

Gedurende die Tweede Kwartaal het ontluikende markte afverkoop op die rug van ‘n dreigende handelsoorlog tussen die VSA en China. Gedurende die afgelope (derde) kwartaal het ontluikende markte weer afverkoop, hierdie keer omdat die VSA ekonomie aanhou versterk het en die ekonomiese groei in die res van die wêreld verlangsaam het. Of dalk is daardie…

Read More >>
NUUSBRIEF – 2DE KWARTAAL 2018

NUUSBRIEF – 2DE KWARTAAL 2018

Ontluikende markte was in die spervuur gedurende die 2de kwartaal. Dalk was dit meerendeels kruisvuur. Die dreigende handelsoorlog tussen die VSA en hul grootste handelsvennote, waarvan die vernaamste China, het eskaleer en die eerste salvo is uitgeruil. Ontluikende markte, veral hulpbronprodusente soos Suid-Afrika, is egter baie afhanklik van die voortgesette groei van die Chinese ekonomie…

Read More >>
Nuusbrief – 1ste Kwartaal 2018

Nuusbrief – 1ste Kwartaal 2018

Die JSE algehele indeks het in die 1ste kwartaal 6.8% verloor en die MSCI wêreld indeks het 1.8% (in VSA Dollar terme) teruggetrek. Die Rand het ook met ‘n verdere 4.6% versterk teenoor die Dollar, wat beteken dat buitelandse opbrengste weer, soos verlede kwartaal, skraler vertoon in Rand terme. Vir die eerste keer in 2…

Read More >>
Nuusbrief Januarie 2018

Nuusbrief Januarie 2018

Meeste vak gebiede, hoe ookal kompleks, kan vereenvoudig word tot net ‘n handjie vol begrippe wat verduidelik wat bemeestering van die vakgebied vereis.  Hierdie begrippe is eenvoudig, maar hul uitvoering is egter nooit maklik nie. Meeste vakkundiges beweeg nooit uit die doolhof van kompleksiteit uit nie. Maar vir dié wat hierdie eenvoudige begrippe ontdek het…

Read More >>
Ahold Delhaize

Ahold Delhaize

A Fitting Merger Koninklijke Ahold was founded in 1887 and was one of the Netherlands biggest grocery retailers, with a large and growing footprint in the Eastern US and Eastern Europe. The Dutch grocery retailer recently completed a successful merger with Belgium-based peer Delhaize Group in July to create a company with a stronger geographical…

Read More >>
Capicraft’s Flagship Investment Mandate

Capicraft’s Flagship Investment Mandate

To give credence to Capicraft’s values like: Conviction Focus Adaptability Creativity            …and to give stature to our investment philosophy, which include the following: A Fundamental Long Term Investment Discipline High Conviction and Focused Investment Portfolios A Quality Bias in All Investment Decision Making Exploitation of Global Investment Opportunities An Embracing of Volatility and Uncertainty…

Read More >>